0

Appel – Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1)

Share

South Africa Popular Singers “Appel” Premiere a perfect love song on June 2017 Titled “Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1)” Mp3 Download & Lyrics.

Appel - Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1)

This song “Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1)” is an Impressive track that will surely be worth a place on your Playlist if you are a lover of great Music and South African Songs.

Available Now on all Major Digital Music Streaming providers & Freetrendz. Download the song below & Share.

Watch the Mp4 Video Now

Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1) by Appel Mp3 Download

Download Mp3| Apple

Lyrics: Appel – Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1)

*Instrumenteel*
Lei my na die water.
Wa jy jou seer weg was.
Oeh balsm my wonde.
Met die tou op die gras.
Wys vir my die leemte, waar ek in jou hart pas.
Oh lei my na die water, na die water – waar jy jou seer weg was.
Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het.

Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet.
Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet.
Net die hemel weet hoe lief – hoe lief ek jou het.
*Instrumenteel*
Skryf vir my jou drome, op gebleikte glas.
Vertel my van jou liefde, vir die donker nag.
Gee my asem gee my lewe.
Dalk net ′n bietjie sig.
Skryf vir my jou drome ja jou drome, op gebleikte glas.
Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het.
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet.
Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet.
Net die hemel weet hoe lief – hoe lief ek jou het.
*Instrumenteel*

Lei my na die water.
Lei my na die water.
Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het.
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet.
Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet.
Net die hemel weet hoe lief – hoe lief ek jou het.
Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het.
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet.
Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet.
Net die hemel weet hoe lief – hoe lief ek jou het.
Lei my na die water.
Lei my na die water.

The song “Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1)” is an inspiration of the feelings that Music brings. Wikipedia defines Music as “vocal or instrumental sounds (or both) combined in such a way as to produce beauty of form, harmony, and expression of emotion.” Most Times singers drops awesome videos for their songs to make their fans feel the Emotions behind the Good Music. Meanwhile the Genre of the song defines the beauty of the rhyme and how well the Fans can vibe to It.

It is said that everyone marches to the beat of a drum. There is a soundtrack that individuals live their lives too. For teenagers, the music is often extremely intense. You may dance to the angry sound of heavy metal, the passion of a love song, or the empty sounding chords of depression. The sound changes from day to day, and even from moment to moment. Do not underestimate the power of music.

Other Tracks From Appel Also Can Be Downloaded HERE

Drop a Comment Below on “Appel – Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1)” and share how you feel about the song

 

To Read Great Articles, Click Here
Follow Us On Facebook Twitter Telegram