South Africa Popular Singers “Appel” Premiere a perfect love song on October 2018 Titled “Jagter” Mp3 Download & Lyrics.
This song “Jagter” is an Impressive track that will surely be worth a place on your Playlist if you are a lover of great Music and South African Songs.
Available Now on all Major Digital Music Streaming providers & Freetrendz. Download the song below & Share.
Watch the Mp4 Video Now
Jagter by Appel Mp3 Download
Download Mp3| Shazam
Lyrics: Appel – Jagter
Los vir my daar, daar doer in die bosveld,
Want die lewe begin, waar die teerpad eindig
Onder die ou Moepanie
Voel dit Heilig
Los vir my daar, want daar is ek veilig
Ek wil die oggend begin, met ′n blik vol koffie
En in die aand gaan bad, onder die hitte van ‘n donkie
Ek is jagter,
Ek het my siel in die bos verloor, en in die vol maan opgespoor
Tussen die guarrie bos,
Waar die Kudu spook en ′n jakkals tjank soos ‘n geweerskoot
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Waar ‘n bosveld is, daar lê my hart,
Langs ′n rooi grondpad en hakkiesdraad
By die ou plaashek, dis waar ek sal wag,
Dis waar die manne bymekaar kom, so begin die jag
Want dis hier waar jy, my kan neer lê,
Waar ek lang geprekke met die oubaas het.
Ek is jagter,
Ek het my siel in die bos verloor, en in die vol maan opgespoor
Tussen die guarrie bos,
Waar die Kudu spook en ′n jakkals tjank soos ‘n geweerskoot
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Want dis hier waar ek weer net ′n man van die bos kan wees
Dit is daai iets wat die gees van die jag vir jou kan gee
Want ek is jagter,
Ek het my siel in die bos verloor, en in die vol maan opgespoor
Tussen die guarrie bos,
Waar die Kudu spook en ‘n jakkals tjank soos ′n geweerskoot
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Ek is jagter,
Ek het my siel in die bos verloor, en in die vol maan opgespoor
Tussen die guarrie bos,
Waar die Kudu spook en ‘n jakkals tjank soos ′n geweerskoot
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Ek is jagter vat my bosveld toe…
The song “Jagter” is an inspiration of the feelings that Music brings. Wikipedia defines Music as “vocal or instrumental sounds (or both) combined in such a way as to produce beauty of form, harmony, and expression of emotion.” Most Times singers drops awesome videos for their songs to make their fans feel the Emotions behind the Good Music. Meanwhile the Genre of the song defines the beauty of the rhyme and how well the Fans can vibe to It.
It is said that everyone marches to the beat of a drum. There is a soundtrack that individuals live their lives too. For teenagers, the music is often extremely intense. You may dance to the angry sound of heavy metal, the passion of a love song, or the empty sounding chords of depression. The sound changes from day to day, and even from moment to moment. Do not underestimate the power of music.
Other Tracks From Appel Also Can Be Downloaded HERE
Drop a Comment Below on “Appel – Jagter” and share how you feel about the song