0

Appel – Boer Loop Deur My Are

Share

South Africa Popular Singers “Appel” Premiere a perfect love song on March 2018 Titled “Boer Loop Deur My Are” Mp3 Download & Lyrics.

Appel - Boer Loop Deur My Are

This song “Boer Loop Deur My Are” is an Impressive track that will surely be worth a place on your Playlist if you are a lover of great Music and South African Songs.

Available Now on all Major Digital Music Streaming providers & Freetrendz. Download the song below & Share.

Watch the Mp4 Video Now

Boer Loop Deur My Are by Appel Mp3 Download

Download Mp3| Shazam

Lyrics: Appel – Boer Loop Deur My Are

Want boer loop hier deur my are
In die rooi grond wat na die reën my hande rooi kom vlek
Is dieselfde wat my hart, my siel en gees bedek
Ek ruik ń storm aan kom

Ek sien ń volk wat saam blom
In Afrikaans het ek geleer hoe om te bid en praat
Dit is my taal my trots die rots wat ek by my dra

Niemand sal dit wegneem, baie het al probeer

Want boer, loop hier deur my are
Generasies jare
Ek sal het skree tot jy my hoor
In Afrikaans sal ek staan en saam praat

Dis wat ek droom as ek slaap
Dis hoe ek bid en hoe ek glo
Want boer, boer loop deur my are
Soggens kyk ek hoe die son die lande voor my verf

Ek sal dit aanhou doen tot ek eendag sterf
Ek sal waardeer wat ek het van die tafel tot bed
Op my knee sal jy my vind voor ek saans gaan slaap
Dit is ie tyd waar ek opreg met my skepper praat

So laat ń nuwe dag kom waar ons kan staan op eendom
Want boer, loop hier deur my are
Generasies jare, ek sal het skree tot jy my hoor
In Afrikaans sal ek staan en saam praat

Dis wat ek droom as ek slaap
Dis hoe ek bid en hoe ek glo
Want boer, boer loop deur my are
Van die noorde tot die suide

Deur die droogtes donder beie
Van die winters tot valleie
Deur die laeveld en die duine
Slaan die wind weer in ons seile

Want dis hier waar ek wil bly
Ja dis hier waar ek wil bly
Want boer loop hier deur my are
Generasies jare, ek sal het skree tot jy my hoor
In Afrikaans sal ek staan en saam praat

Dis wat ek droom as ek slaap
Dis hoe ek bid en hoe ek glo
Want boer, boer loop deur my are

The song “Boer Loop Deur My Are” is an inspiration of the feelings that Music brings. Wikipedia defines Music as “vocal or instrumental sounds (or both) combined in such a way as to produce beauty of form, harmony, and expression of emotion.” Most Times singers drops awesome videos for their songs to make their fans feel the Emotions behind the Good Music. Meanwhile the Genre of the song defines the beauty of the rhyme and how well the Fans can vibe to It.

It is said that everyone marches to the beat of a drum. There is a soundtrack that individuals live their lives too. For teenagers, the music is often extremely intense. You may dance to the angry sound of heavy metal, the passion of a love song, or the empty sounding chords of depression. The sound changes from day to day, and even from moment to moment. Do not underestimate the power of music.

Other Tracks From Appel Also Can Be Downloaded HERE

Drop a Comment Below on “Appel – Boer Loop Deur My Are” and share how you feel about the song

 

To Read Great Articles, Click Here
Follow Us On Facebook Twitter Telegram